Die jaarlikse Bultfontein Boertjiefees vind van 30 Augustus tot 2 September plaas. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met die voorsitter van die fees, Herman Meiring, oor hoe die reëlings vorder. Hy vertel ook wat op vanjaar se program is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here