Hugo Lochner, ons RSG Landbou-medewerker in die Wes-Kaap het onlangs Vinpro se inligtingdag in Kaapstad bygewoon. Hy het daar met verskeie Vinpro-rolspelers gesels. Eerste aan die woord is Rico Basson oor Vinpro self, daarna gesels Francois Viljoen oor die invloed van die droogte op wingerde, en Christo Conradie sluit die gesprek af met die belangrikheid van Vinpro se besigheidskomponent. Luister nou na dié onderhoude.

 

 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here