Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) het ’n baie waardevolle dokument beskikbaar gestel vir veeboere om beter produksie te lewer. Sommige steur hulle egter nie daaraan nie. In RSG Landbou praat HG Human, ’n bekende Dorperstoetboer uit die Prieska-omgewing, en sy seun Johannes, oor waarom die kode vir hulle van waarde is en waarom dit die moeite werd is om jou boerderybedrywighede hierby aan te pas. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here