Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johann Kotzé, Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, (SAVPO) oor hul komende konferensie. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.