Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, vorder goed by al die betrokke skole. RSG Landbou gesels met Fanie Smit van Hoërskool Oakdale oor hoe die Sussex-kudde by hulle skool vorder. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here