Die Produce Marketing Association, oftewel die PMA, het op 21 November hulle kleinhandelaars-netwerkete in Kaapstad gehou. Jennifer Roets het tydens die geleentheid met Wiam Haddad van ZZ2, gesels oor die volhoubaarheid van varsproduktemarkte. Luister nou na die onderhoud op RSG Landbou.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here