Die nasionale waterwet van 1998, en die regulasies wat ingevolge die wet deur die minister van water en sanitasie uitgevaardig is, reguleer die proses en kriteria waaraan ‘n waterlisensie-aansoek moet voldoen. Jacques Marais van VDT Prokureurs vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die waterlisensie-kwessie. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.