Die geel kombers wat aan die einde van die winter oor sekere dele van die Wes-Kaap lê, is ‘n bedryf wat stadig maar seker besig is om sy plek in die mark te vestig. Morné Botes, kommersiële direkteur van Southern Oil, vertel verder vir RSG Landbou-luisteraars oor kanolaproduksie en die kleinboer asook die gesondheidsvoordele van kanola. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOIIL.