Peulgewasse word beskryf as smaaklike veevoergewasse met uiters hoë voedingswaarde. Hierdie gewasse kan in twee hoofgroepe verdeel word, naamlik meerjarig en eenjarig. Dis winter en boere moet met ‘n fyn oog kyk na sogenaamde koelseisoen-peulgewasse.  Lise Roberts van RSG Landbou praat met Dawie du Plessis van Agricol hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.