Obaro se 27ste handelswinkel maak die naweek in Tijgervallei in Pretoria-Oos oop. Nic Bronkhorst, Besturende Direkteur, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.