Die gewilde Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie wat deur Plaas Media aangebied word, het weer vanjaar ‘n reuse getal inskrywings ontvang. Dit is duidelik dat al hoe meer bewustheid oor hierdie praktyk in die bedryf geskep word. Hanlie Kroese van Santam, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die kompetisie en waarom hulle as hoofborg betrokke is. Luister nou na dié lekker onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here