Ons gereelde gas en rekenmeester, Frans van Eden, gesels op RSG Landbou oor versekering en hy verduidelik watter tipes versekering vir landbouers belangrik is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.