Intensiewe skaapboerdery is ‘n praktyk wat besig is om behoorlik vlam te vat in die bedryf. Die dieregesondheidsmaatskappy, Zoetis, het saam met ander rolspelers hande gevat om erkenning aan uitblinkers in die bedryf te gee, deur die Intensiewe Skaapboer van die Jaar-kompetisie van die grond af te bring. David Human van Zoetis vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.