Claas is al vir dekades lank ‘n verskaffer van trekkers, implemente en stropers – enige iets wat ‘n boer nodig het om te kan boer. Obaro het drie jaar gelede besluit om deel te word hiervan, en Ben Bamberger gesels op 30 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor Obaro se verskeie Claas-handelaars.

Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha in die ateljee na ‘n onlangse besoek in Genève, Switzerland. Sy gesels oor die CITES-konvensie, en watter besluite oor bedreigde spesies by die afgelope vergadering gemaak is.

Inhoudsborg: Obaro

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas