Ons het die afgelope tyd baie bewus geword van die feit dat ons immuunstelsels deurlopend ondersteun moet word. Voeding speel hier ‘n baie groot rol. Maretha Vermaak van Melk SA ons in Grootplaas van 9 April 2020 watter rol melk in ‘n sterker immuunstelsel speel.

Daarna gesels Chanelle Retief van NutriFundi verder oor dié onderwerp.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.