Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie gesels in 3 April 2020 se aflewering in Grootplaas met ons oor die Covid-19-krisis, en hoe dit die melkbedryf in Suid-Afrika raak.

Inhoudsborg: AFMA

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.