In 30 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Thalia Brameld en Jan Hendrik Venter in die ateljee.

Insetpryse wat styg en melkpryse wat afneem het heelwat melkboere in Suid-Afrika tans in die knyp. Thalia Brameld van SA Stamboek gesels hieroor. Sy gee ook raad oor hoe melkboere hul produksie kan opskerp sodat die boerdery ekonomies beter presteer.

Daarna gesels Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery oor die die stompkop-kewer, wat veral bome in Knysna en George teiken.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas