Die Melkprodusente-organisasie (MPO) fokus in Maartmaand op water en hoe melkboere vooruit kan boer deur goeie rentmeesters van hul waterbronne te wees. Barbara Bieldt, hoof van markbeskerming en ontwikkeling by die MPO, vertel meer hieroor op RSG Landbou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.