Water is maklik die heel belangrikste voedingstof op ‘n plaas, maar kry dikwels nie die nodige aandag nie. Dr Chris van Dijk van die MPO gesels in 11 November se episode van Plaas TV oor watergebruik, vanuit ‘n melkboerdery-oogpunt.

Dr Dominik Reus van AGCO Africa kuier ook in die Plaas TV-ateljee.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: AGCO Africa

Plaas TV

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake en uitdagings, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.