In 29 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas, kuier die Melkprodusente-organisasie en SA Stamboek in die Grootplaas-ateljee.

Biosekuriteit op ‘n melkplaas is belangrik, omdat dit nie net die kudde en die produsent se opbrengs beskerm nie, maar ook dié van die eindverbruiker. Helene Pheiffer van die Melkprodusente-organisasie, vertel ons meer oor hulle nuwe ontwikkelde opleidingsprogram vir biosekuriteit op melkplase. Daarna gesels Elsa Esterhuizen met Suretha Francis van SA Stamboek oor produksie-aantekening by melkbokke.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas