Agter elke suksesvolle boer staan daar gewoonlik ‘n pa of mentor. As ons kyk na die toekennings wat boere ontvang of na luister na die suksesverhale op die vlak van kommersiële, opkomende of bestaansboerdery, word daar telkens melding gemaak van ’n pa of ‘n mentor wat gehelp het en waarsonder die individue dit nie kon doen nie. In Grootplaas van 14 November praat George Prinsloo van Laeveld Agrochem oor die onderwerp van mentorskap.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas