Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Phillip Barnard van Mequatling Angus oor hulle  veiling, wat op 19 Julie in die Clocolan-distrik plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.