Danie Vorster van Merino SA vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor die Merino Classic wat op 14 en 15 Februarie in Richmond, Noord-Kaap plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.