Mertech Cable & Wire op Grootplaas

Arnold Louw van Mertech Cable & Wire het op Grootplaas vertel hoe produsente hulle produkte tot voordeel van boerderye kan aanwend.