Lise Roberts van RSG Landbou praat met Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras oor hulle 26ste produksieveiling wat op Donderdag 9 Augustus plaasvind by Hopefield, Viljoenskroon. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here