Dawie Maree hoof van Inligting en Bemarking, van FNB Landbou, gesels op RSG Landbou oor mielievoorrade asook die huidige effek van die brandstof-/dieselprys op produsente. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.