Milestone Beefmasters-produksieveiling is goed bygewoon

874
Dié bul is vir R270 000 verkoop.

Die sesde Milestone Beefmasters-produksieveiling is op 24 Julie 2018 in die Morgenzon-distrik gehou. Diere van uitmuntende gehalte was beskikbaar en stoettelers van regoor die land het die veiling bygewoon.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys stoetbul: R270 000
  • Tweede hoogste prys stoetbul: R230 000
  • Gemiddelde prys bulle: R83 885
  • Gemiddelde prys dragtige verse: R16 320
  • Gemiddelde prys oop verse: R12 101

Aangebied deur: BKB Van Wyk

Afslaer: Frik Verster

Van links is Dawie du Plessis, koper, en Johan Pretorius, verkoper.