Frederik Nel, Lindsay Africa se kommersiële bestuurder vir RSA en Namibië, gesels op RSG Landbou oor hulle nuwe mini-spilpunt geskik vir toestande in Suid-Afrika. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.