Missio Dei Foundation is in 2010 gestig deur 12 boere uit die Ficksburg-omgewing met die doel om God se koningkryk sigbaar te maak vir die mense in hulle gemeenskap. Hennie Maas gesels met Petrus Grové, ‘n direkteur van die MD Foundation, oor die dienste wat hulle lewer aan hulle gemeenskap sedert hulle alle mag aan die Here oorgegee het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.