Kyk 28 Februarie 2018 se Grootplaas met Pieter du Plessis en Albert Loubser.

In die episode:

  • Albert Loubser, een van die organiseerders van ALFA, vertel ons wat ons by dié vee-ekspo in September vanjaar te wagte kan wees. Vind hier meer uit oor ALFA.
  • Besigheidseienaars werk soms so hard, dat hulle nie noodwendig altyd hulle verdienste geniet nie. Pieter du Plessis van ActionCOACH is ‘n gereelde gas by ons gesels oor die konsep van waardering en feesviering binne ‘n besigheidsopset, en veral in ‘n boerdery.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas