Kyk weer 13 September 2018 se aflewering van Grootplaas, aan jou gebring deur MSD Animal Health.

Bosluise is nou maar eens ‘n parasiet wat boere en troeteldier-eienaars op hul tone hou.
Dr. Tom Strydom van MSD Animal Health gesels oor hoe dié parasiet op honde waargeneem kan word en die moontlike siektes wat deur bosluise aan honde oorgedra kan word. Hy deel ook feite oor bosluisbeheer by beeste.

Inhoudsborg: MSD Animal Health

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas