Mikrominerale speel ‘n onmisbare rol by produksiediere en moet dus noukeurig bestuur word. Dr Clint Austin van MSD Animal Health gee in hierdie potgooi raad in dié verband. Klik hieronder om te luister na die gesprek.

This podcast is brought to you by MSD Animal Health