Kobus Steenekamp, besigheids- en kommersiële bestuurder by Monsanto SA, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor Monsanto se 50ste bestaansjaar in Suid-Afrika. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.