Ons kyk in 1 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel oor die wynoesherdenking wat onlangs by Groot Constantia plaasgevind het. Die eerste wyn wat in Suid-Afrika gemaak is, is onder andere hier herdenk. Daarna fokus ons op moringa wanneer Julian de la Hunt en Llewellyn Marshall van Origin Organics in die ateljee kuier. Ons vind meer uit oor die gebruike van hierdie plant en hoor ook hoe die moringa-bedryf in Suid-Afrika tans lyk.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas