Dr Bheki Ncube van die Landbounavorsingsraad kuier op 10 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor navorsing rondom moringaproduksie en die gebruike van dié interessante boom te gesels. Arbeid vorm ‘n groot deel van boere se uitgawes en moet dus optimaal benut word, terwyl werkers ontvang wat hulle toekom. Jahni de Villiers van Agri SA het onlangs die Internasionale Arbeidskonferensie in Switzerland bygewoon en sy gesels oor wat daar bespreek is.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas