Helene Pheiffer van die Melkprodusente organisasie (MPO), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18-20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.