Ons kyk in 23 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n gesprek met Wynand van Vuuren van King Price, oor hul landbouversekering. Daarna kuier Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie in die ateljee. Ons gesels oor dié organisasie se rentmeesterskap-toekennings vir 2019, en sy vertel ons ook meer oor Wêreld-melkdag, wat op 1 Junie gevier word.

Inhoudsborg: King Price

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas