Die ou boere het ‘n gesegde: jy dink mos jou koei is die heel mooiste, tot jy by die skou kom en jou buurman se koei sien. Daarom is ‘n maatstaf nodig, veral vir jongboere, wat uiteraard die toekoms van landbou is. So gepraat van jongboere, ons ontmoet op Plaas TV ‘n uitskieter, Kirch Muller. Hy is onlangs as Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar aangewys.

Daarna gesels ons ook met Carin Delport van Toyota SA oor hul betrokkenheid by vanjaar se afslaerskompetisie.

Kyk dit nou hier op PlaasTV / FarmTV.

Presenters dressed by Jonsson Workwear#jonssonworkwear

Weerborg/Weather Sponsor: Virbac

Who is Virbac?
Virbac RSA is a veterinary pharmaceutical company concerning itself with the warehousing and manufacture of Act 36 liquids, tablets and pesticide products, secondary packaging (where applicable), marketing and distribution of veterinary products. Virbac RSA is one of the few GMP (Good Manufacture Practice) approved veterinary facilities in South Africa and maintains the high standard required by the M.C.C. (Medicine Control Council) and other statutory bodies.

Plaas TV, Farm TV, citrus Agter die skerms: Plaas TV / Farm TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak. Dit is alles op die Suid- en Suider- Afrikaanse landboubedryf gefokus.

TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.