Rooiwater is een van die grootste oorsake van vrektes onder grootvee in Suid-Afrika, en vroegtydige optrede is noodsaaklik om dié siekte te stuit. Dr Johan Cloete van MSD gesels in 18 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas oor hierdie siekte, hoe dit oorgedra word, en hoe dit beheer kan word.

Inhoudsborg: MSD Animal Health

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas