MSD Animal Health is een van die wêreld se voorste dieregesondheidsmaatskappye en is toegewyd aan die navorsing en ontwikkeling, produksie en bemarking van innoverende dieregesondheidsprodukte. Sandrie Wilken kuier in die Grootplaas-ateljee om ons meer hiervan te vertel en op hoogte te bring van verskillende entstowwe.

Inhoudsborg: MSD Animal Health

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas