Mynbou & landbou op dieselfde grond – ja of nee?

410

Derduisende flamink-kuikens is in Januarie by die Kamfersdam in Kimberley gered, en na verskillende stasies in Suid-Afrika versprei om verder versorg te word. Die Plaas Media-span het onlangs by een van hierdie stasies gaan kuier om uit te vind hoe die kuikens vorder en hoe die toekoms vir hulle lyk. Ons kyk in 29 Maart 2019 se Grootplaas na ‘n insetsel daaroor. Daarna kuier dr Garry Paterson van die landbounavorsingsraad in die ateljee, om oor die impak van mynbou op landbougrond te gesels.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas