Nes jy nie appels met pere kan vergelyk nie, is daar ook talle appelkultivars wat nie een dieselfde is nie. Ons kyk op 15 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel van Hortgro hieroor. Daarna fokus ons op die effek wat klimaatsverandering op die voedingswaarde van gewasse het. Dr Klaas-Jan Leeuw van die Landbounavorsingsraad werp lig op dié onderwerp. Hy vertel ook hoe groot die werklike aandeel is wat diereproduksie in aardverwarming het.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas