Diesel is een van die belangrikste graan-insette en kan ‘n groot invloed op graanboere se winsgrense hê. ‘n Opwindende nuwe dieselkontrak word by die Johannesburgse Aandelebeurs beplan, en sal hopelik binnekort die lig sien. Anelisa Matutu van die JSE gesels in 27 September 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Inhoudsborg: JSE

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas