Boere in Suid-Afrika het menige interne en eksterne uitdagings wat daagliks bestuur moet word. ‘n Besigheidsplan is volgens kenners, ononderhandelbaar om hierdie uitdagings te bestuur. Nico Groenewald van Standard Bank kuier op 26 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor die belangrikheid van ‘n besigheidsplan vir ‘n boerdery te gesels. Hy gee ook wenke vir die opstel van ‘n boerdery-besigheidsplan. 

Inhoudsborg: Standard Bank

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas