Die woord ‘Elite’ het sinoniem geraak met SA Stamboek, wat jaarliks Elite-toekennings aan verdienstelike telers en diere toeken. Streekstoekennings bou op na die jaarlikse SA Stamboek Elite-toekennings wat vanjaar weer tydens die sogenaamde Elite-week by Bloemskou aangebied word. Dr Japie van der Westhuizen gesels op RSG Landbou hieroor.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.