Dr. Philip Myburgh se handboek vir die besproeiing van wyndruiwe in Suid-Afrika, het onlangs die lig gesien. Dit bevat ‘n opsomming van navorsing oor die besproeiing van wyndruiwe. Hierdie navorsing is oor ‘n tydperk van meer as 50 jaar in die land uitgevoer. Willem Botha van Netafim vertel ons meer hieroor in 10 September 2018 se aflewering van Grootplaas. Die fotos wat tydens hierdie onderhoud gewys word, is deur Andrew Gorman verskaf.

Inhoudsborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas