Dawie Maree van FNB Landbou gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou meer oor die PLAAS Landboujeugstigting en wat die doelstellings van die organisasie is. Luister nou na dié onderhoud.

Dié van u wat graansorghum verbou, moet gerus na hierdie lekker onderhoude luister! Lise Roberts het ‘n breedvoerige gesprek met Wiana Louw van die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium oor hierdie gewas en die evaluasie van verskillende sorghumkultivars.

Dan is Hennie Maas is aan die woord en hy gesels met Sidney Zeeman oor ‘n interessante projek wat ten doel het om renosterstropery hok te slaan.

Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.