Die grysbokkie is een van die interessante kleinbokspesies wat in Suid-Afrika te vinde is. Arnaud le Roux van Wildbedryf Suid-Afrika, oftewel WRSA, gesels in 13 Julie se episode van Grootplaas, oor dié oulike diertjie. Hy verduidelik ook waarom die voortbestaan van dié bokkies so belangrik is.

Met meer as ‘n eeu se ervaring, het Agrico sinoniem geraak met besproeiing. Kyk in hierdie episode na die maatskappy se trotse tradisie van topgehalte produkte, naverkopediens en vervaardiging.

Inhoudsborg: Agrico

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas