King Price se landbouversekering is pasgemaak vir enige boer se behoeftes. Van die saaiboer tot die hoenderboer – elkeen kan verseker wees hul risiko’s is gedek met King Price. Ons kyk in 6 Junie 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor. Daarna kuier dr Salmina Mokgehle van die Landbounavorsingsraad in die ateljee. Sy gesels oor hulle baie interessante navorsing oor medisinale plante en sy vertel waarvoor hierdie plante alles aangewend kan word. 

Inhoudsborg: King Price

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas