Die landbousektor lewer ‘n aansienlike bydrae tot die land se ekonomie, maar het die afgelope kwartaal nie so goed presteer nie. Wandile Sihlobo van Agbiz kuier op 16 September 2019 in die Grootplaas-ateljee en hy bied ‘n Agbiz-blik op die huidige situasie. Daarna gesels Teboho Masupha van die Landbounavorsingsraad oor die droogte. Sy brei veral uit oor die rol wat vroue in hul gemeenskappe speel om die impak van droogte tot ‘n mate te bestuur.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas